AppMarketSpy › News › Kits Flits
—average rating
0ratings
—new ratings, last 7 days
—not in top charts now
Kits Flits is an iOS News app by Rikus Swart, released on Nov 18, 2026. The current version, 1.0.2+8, came out 3 days ago. It has no ratings yet. It is free to download and has no in-app purchases.
App info
- Developer
- Rikus Swart
- Category
- News, Magazines & Newspapers
- Released
- Nov 18, 2026
- Version
- 1.0.2+8 (Nov 24, 2026)
- Price
- Free
- Size
- 61.9 MB
- Requires
- iOS 15.0
- Age rating
- 13+
- Languages
- English
In-app purchases
noneCurrent prices, App Store US.
About Kits Flits
Kits Flits bring die dag se nuus, weer en pryse na jou foon, in jou eie taal. NUUS • 'n Slim nuusstroom wys eers wat jy nog nie gesien het nie, en die nuutste stories bo-aan • Kies 'n kategorie soos nuus, sport, geld, politiek, boeke, luister, kyk of weer • Die stroom leer watter onderwerpe jou interesseer • Deel stories met vriende, of lees die volle artikel by die bron • Reageer op stories en sê jou sê in die kommentaar WEER • Heg die dorpe vas waarvan jy die weer wil volg • Sien die voorspelling vir die week en uur vir uur • Kry die weer vir die dorp naaste aan jou PRYSE • Hou muntkoerse, kommoditeite en graanpryse dop JOU EIE REKENING • Teken in met jou e-pos en wagwoord • Stel jou voorkeure en taal in • Jy kan jou rekening enige tyd self uitvee Kits Flits is heeltemal in Afrikaans. Die toep bevat advertensies. Vrae of terugvoer? Kontak ons by kitsflits.co.za.
🔒 Developer intelligencelegal entity, account ID and every app from this sellerUnlock free — sign up
Top free News apps right now
Reddit#1 · REDDIT, INC.
X#2 · X Corp.
CrimeRadar by TownTalk#3 · TownTalk Labs LLC
Substack#4 · Substack, Inc.
NewsBreak: Local News & Alerts#5 · Particle Media Inc.
Nextdoor: Neighborhood Network#6 · Nextdoor
Police Scanner Radio & Fire#7 · GordonEdwards.net LLC
Citizen: Safety & Live Video#8 · sp0n, Inc.